Hulpbehoewende registrasie begin

Inwoners van Wyk twee in die Dawid Kruiper Munisipaleteit by Jurgenskamp en Morning Glory se hulpbehoewende registrasie begin van vandag en sal voortduur in Jurgengs by die Blommie Dagsorg sentrum tot 30 April vanjaar. Die munispaleteit sal volgens inligting soggens van nege dertig tot drie dertig in die middag registrasie hanteer waarna Morning Glory van twee tot ses Mei vanjaar by laerskool Simbruner sal voortduur. Inkomste bewyse en ID dokumente word vir die proses benodig. Die Suid Afrikaanse Polisie Diens sal na verwagting beide geleenthede teenwoordig wees.

Journalist: Rodrick Titus
Email: roderick@radioriverside.co.za

Social Media