Askham man 14 jaar gestraf

Die Suid Afrikaanse Polisie Diens het die 14 jaar lange tronstraf vir die 25 jarige Justin Koper verwelkom, na hy daaraan skuldig gevind is op vier aanklagte wat inbraak, poging tot moord, die onwettige besit van 'n vuurwapen en amunisie en die besit van gesteelde goedere insluit. Die voorval het by Askham aan die buitewyk van Upington plaasgevind.

Journalist: Rodrick Titus
Email: roderick@radioriverside.co.za

Social Media