Borgaansoek more

Die agt Nigeriers wat in Kimberly inhegtenis geneem is op aanklagte dat hulle 'n aanval op die polisie geloods het asook die beskadiging van staatseiendom sal more om borgtog aansoek doen na die saak verlede week uitgestel is. Die Nasionale Vervolgings Gesag se Mojalefa Senokoatsane sê die verdagtes bly in aanhouding. Ondersoek oor hulle status in Suid Afrika duur tans voort.

Journalist: Rodrick Titus
Email: roderick@radioriverside.co.za

Social Media