Water onderbreking in dkm

'N tegniese onklaarraking het daartoe gelei dat die Dawid Kruiper munisipaleteit se watertoevoer onbepaald onderbreek gaan word. Raadslid Henk Opperman sê die fout veroorsaak dat die Abraham Holbors September watersuiwerings aanleg nie kan water voorsien nie. Inwoners word gevra om die beskikbare water in die toevoer versigtig te gebruik met 'n oproep vir geen besproeing of was van voertuie of volmaak van swembadens nie. Water moet slegs vir huishoudelik gebruik opgegaar word op 'n veilige manier. Tegniese spanne werk aan die probleem.

Journalist: Rodrick Titus
Email: roderick@radioriverside.co.za

Social Media