Vloei nie noemenswaardig

Die Oranjerivier landbou unie se Wilco Fourie sê geen noemenswaardige vloei word tans in die oranje en vaalriviere opgemerk nie. Dit volg na goeie reens stroomop in die Kroonstad gebied geval het. Fourie sê die enigste uitskieter is die klein piek by Prieska wat vermoedelik deur die invloei van die brakrivier by Prieska kan wees. Fourie sê die omvang van die watersterkte moet ongeag die huidige vloei nie onderskat word nie.

Journalist: Rodrick Titus
Email: roderick@radioriverside.co.za

Social Media