Bewusmaking in die Kalahari

Die wereld bekende Kalahari trail's tesame met kgalagadi lifestyle oord en die kalahari tutor sentrum het op aardedag saamgespan onder die tema: "Planeet Teenoor Plastiek" en die jeug van Askham in die voormalige Mier munisipale regsgebied oor die belangrikheid van omgewingsrentmeesterskap ingelig met die fokus op die uitwerking van plastiekafval op die natuur. Die groep se die aktiwiteit beklemtoon die sterkte van die Askham gemeenskap en hulle toeweiding om te verseker dat rommel storting nie die landskap wat jaarliks duisende toeriste lok gaan afekteer nie. Skolliere is die belangrikheid van bewaring asook die gevaar van besoedeling in die geval die storting van afvalmateriaal touwys gemaak.

Journalist: Rodrick Titus
Email: roderick@radioriverside.co.za

Social Media