Booswigte vas

Die Suid Afrikaanse Polisie het drie verdagtes in Kimberley inhegtenis geneem vir hulle beweerde betrokkenheid by noodsaaklike infrastruktuur. Die polisie se die verdagtes 23,28 en 32 jaar oud het baterye by 'n substasie verwyder en beslag is later daarop by 'n huis in Mogul park Kimberley gele. Sersant Timothy sam van die polisie se die beskadiging en peuter van noodsaaklike infrastruktuur is 'n ernstige misdaad en dat die polisie nie sal skroom om op te tree teen enige iemand wat hom of haarself hieraan gaan skuldig maak nie

Journalist: Rodrick Titus
Email: roderick@radioriverside.co.za

Social Media