Onwettige bedrywighede aangespreek

Agt handradios en verskeie ander stuks masienerie is deur die Suid Afrikaanse Polisie in Kimberley gekonfiskeer is wat as onwettige mynery beskryf word. Die polisie se in 'n verklaring dat die waarde van die items minstens 120 duisend rand beloop. In 'n soortgelyke optrede by Kleinzee in die Namakwa is op diamant draende gruis en toeristing beslag gele met drie verdagtes inhegtenis vir hulle betrokenheid by onwetige mynbedrywighede. By Bontekoei in die Namakwa is tien onwettige myners gearesteer. Sersant Molefi Shemane se die en ander soortgelyke operasies gaan onverpoos in die Noordkaap provinsie voort.

Journalist: Rodrick Titus
Email: roderick@radioriverside.co.za

Social Media