Inbrake teister inwoners

Inbrake by die Pik Pikkie kleuterskool in Keimoes het personeel van die instelling raadop nadat skryfbehoeftes asook stoele en ander leer materiaal sowel as skoonmaak middels en kos na bewering onlangs van die onderrig instelling gesteel is. 'N beroep word nou gedoen op inligting oor wie die persoon of persone is wat betrokke was by die jongste inbraak wat volgens inligting die leerprogram van die skool erg beinvloed.

Journalist: Rodrick Titus
Email: roderick@radioriverside.co.za

Social Media