Dwelmverdagte vas

'N 36 jarige nigerier is in Prieska inhegtenis geneem na hy deur die polisie vir die onwettige besit van dwelms betrap is. Die verdagte is in Madiba square inhegtenis geneem en kokaiene en mandrax tablette asook tik met 'n straatwaarde van 68 duisend 490 rand is op beslag gelê. Die polisie sê die geveg teen onwetige aktiwiteite gaan in die provinsie voort.

Journalist: Rodrick Titus
Email: roderick@radioriverside.co.za

Social Media