28 jaar gevangenisstraf is opgele vir die 32 jarige Keorapetse kKgaje na hy skuldig gevind is aan gewapende roof. Die verdagte het 'n huiswinkel eienaar van geld en selfone asook sigarette beroof na hy homself as n klient voorgedoen het. Sersant Merapelo Pilane van die polisie se die vonnis word eenmalig uitgedien
Journalist: Rodrick Titus
Email: roderick@radioriverside.co.za