Roodepan sapd vra hulp

Die Roodepan polisie buite Kimberley het die hulp van die publiek gevra in die opsporing van 'n 76 jarige man bekend as Motsami Phoko wie sedert Januarie vanjaar spoorloos verdwyn het. Sersant Timothy sam van die polisie sê phoko het tydens sy verdwyning gruis denim en swart skoene aangehad. Hy sê enige inligting wat sal help om Phoko op te spoor sal vertroulik hanteer word.

Journalist: Rodrick Titus
Email: roderick@radioriverside.co.za

Social Media