24 jarige gesoek

In nog 'n ondersoek na n vermiste persoon soek die polisie in olifantshoek na die 24 jarige anna marie rooi die sedert desember 2023 vanuit die informele woonbuurt spoorloos verdwyn het. Die polisie se sy het blou denim n wit t hemp en swart addida drafskoene aangehad. Sersant Timothy Sam van die polisie se enige inligting wat sal en kan help om die persoon op te spoor sal waardeur word. Hy se die gemeenskap veral diegene wie oor inligting oor waar rooi haarself bevind Kan die naaste Polisie stasie skakel.

Journalist: Rodrick Titus
Email: roderick@radioriverside.co.za

Social Media