Weer

Die Suid Afrikaanse Nasionale Weerdiens het geen waarskuwing uitgereik vir vandag nie. In die Noordkaap gaan Upingtoners vandag 'n warm 33 grade konfronteer gevolg deur 'n gemidelde 26 in die provinsie se hoofstad Kimberley 20 langs die kus by Alexanderbaai en 24 grade in Sutherland.

Journalist: Rodrick Titus
Email: roderick@radioriverside.co.za

Social Media