Gasegonyane begroting bespreek

Die burgermeester van die Gasegonyane streeksmunisipaleteit Neo Masegela het die 2024/25 geintegreerde ontwikkelings plan en begrotings vergadering by die Maruping gemeenskapssaal in die streek voorgesit. Die byeenkoms het die John Toalo Gaetshewe streek se begrotings beplaning oor vervat en was deur verskeie raadslede vanuit beide geledere bygewoon. Die gop byeenkoms het ook lede van die departement van onderwys asook verteenwoordigers van die vaal rivier sentrale water ingesluit.

Journalist: Rodrick Titus
Email: roderick@radioriverside.co.za

Social Media