Multi disiplinere operasie

'N multi disiplinere operasie tussen die Suid Afrikaanse Polisie Diens en Suid Afrikaanse Nasionale Weermag onder leiding van kolonel Jacob Moloi het daartoe gelei dat 15 verdagtes vir onwettige mynbedrywighede inhegtenis geneem en beslag op toeristing wat vermoedelik in die bedrywighede gebruik was is gele. Die verdagtes ses Suid Afrikaners vyf van Leshoto en vier van Zimbabwe gaan in die Namakwa streekshof verskyn.

Journalist: Rodrick Titus
Email: roderick@radioriverside.co.za

Social Media