Ramokgopa besoek zfm

Die Minister van elektrisiteit Kgosientso Ramokgopa sal na verwagting die ZF Mgcawu streek besoek, waar hy met verskeie senior munisipale bestuur asook die van die Kenhardt sonplaas gaan ontmoet. Vertroulike bronne het bevestig dat minister Ramokgopa 'n siviele ingeneur van beroep en voormalige Tshwane burgermeester die streek tot Vrydag gaan besoek. Die besoek gaan naverwagting die oorsig van die vordering van die streek se sonplase insluit en gesprek oor die aansluiting by die nasionale netwerk.

Journalist: Rodrick Titus
Email: roderick@radioriverside.co.za

Social Media