Die gemeenskap van Maleniam Park soek antwoorde

Die gemeenskap van Maleniam Park het vanogend opgeruk na die Dawid Kruiper Municipaliteit. Die gemeenskap se hulle soek antwoorde oor hoekom hulle uitgesluit wort by die behuisig project wat in Wyk 15 sal plaasvind.....INSERT (LEADER)Nog ‘n gemeenskapslid se alhoewel die verigtinge van vandag niks met politik te doen het nie, word hulle net verkiesing tyt geken….INSERT (SECOND MAN)Die gemeenskaps beweer dat daar verkeie keure belofte aan hulle vir die aggeloope 23 jaar gemaak is maar hulle bly steeds in plakkers huise…..INSERT (MAN AND WOMAN)Die gemeenskap beweer ook dat ander gemeenskape voorkeer kry…INSERT (CONCERNED WOMAN)Die premier van die Noord Kaap Dr. Zamani Saul het onlang die Een biljoen rand behuisings project geloops wat sal voorsiening maak dat dar huise vir die behoeftiges in al vyf streeke van die provinsie gebou word.

Journalist: Tasha-Ree Kella
Email: tashakella13@gmail.com

Social Media