Dispuut om sitrus boere te beskerm

Dispuut is verklaar by die wereldhandelorganisasie teen die Europese unie deur suid afrika oor swartvlekregulasies vir sitrusvrugte. Die sitrus bedryf in suid afrika wat boere in die noordkaap provinsie insluit se hulle kan nie die 2 Miljard rand bekostig wat nabewering aan die beperkende handelregulasies van die EU voldoen nie.Die departement van landbou grondhervorming en landelike ontwikkeling saam met die van Handel en nywerheid het maandag die verklaring aangekondig en gese konsultasies is tans onderweg met die EU om die wereld handels organisasie te versoek met betreking tot fitosanitere handelsregulasies wat op suid afrika afgedwing word. Die optrede is daarop gemik om n langtermyn oplossing vir die swartvlek vraagstuk te vind om die lewensbestaan van duisende mense in die plaaslike sitrusbedryf te beskerm. Boere regoor suif afrika wat sitrusvrugte wat lemoene en naartjies insluit plant het die dispuut verwelkom

Journalist: Rodrick Titus
Email: roderick@radioriverside.co.za

Social Media