Verdagte vligtig in hof

Die moordverdagte Isak Visser het in die Postmasburgse hof verskyn op aanklagte van die gru moord op sy meisie. Die verdagte wie volgens inligting reeds vorige oortredings het het die gemeenskaps geskok met die gru moord en het aangedui dat hy van voorneme is om vir Borg aansoek te doen. Die saak is uitgestel tot die 28 ste Mei vanjaar en die verdagte bly in aanhouding.

Journalist: Rodrick Titus
Email: roderick@radioriverside.co.za

Social Media