drie wat peuter vas

Drie verdagtes is in Kimberely in hegtenis geneem in verband met beskadiging en diefstal van noodsaaklike infrastruktuur. Volgens die polisiewoordvoerder, Timothy Sam is die drie verdagtes werknemers van ‘n elektrisiteit-subkontrakteur. Hulle het vermoedelik ‘n substasie van die Sol Plaatje- munisipaliteit binnegedring en agt batterye verwyder. Sam sê die polisie het by ‘n huis in Mogul Park beslag gelê op die gesteelde batterye.

Journalist: Rodrick Titus
Email: roderick@radioriverside.co.za

Social Media