Nrp hervat vandag diens

Die adjunk voorsitter van die nasionale raad van provinsies Silvia Lukas voormalige premier en inwoners van Upington in die noordkaapse Dawid Kruiper raporteer vandag in die wetgewer vir diens na die aankondiging dat die nasionale raad van provinsies vandag hulle werksaamhede gaan hervat. Die nasionale raad van provinsies is gedruk vir tyd om verskeie wetgewings deur te sien met die algemene intelegensie wette sowel as die pension fonds gewysigde wetsontwerp insluitend die openbare verhore rondom die pensioenfonds wat ook vandag afskop. Indien suksesvol sal die nasionale raad van provinsies twee wette na president Cyril Ramaposha stuur om in wetgewing onderteken te word.

Journalist: Rodrick Titus
Email: roderick@radioriverside.co.za

Social Media