Waterkrisis verby nege dae

Inwoners van die Noordkaapse hoofstad Kimberley se water treurmare duur voort na 'n nege dae water onderbreking weens 'n groot lekkasie aan die hoof water voorsienings pyplyn. Die stad se woordvoerder Thabo Mothibi het bevestig dat die lekasie aandag geniet en dat tegniese spanne dag en nag aan diens is om die waterprobleem herstel te kry. Mothibi het in 'n onderhoud bevestig dat die kontrakteur wat aangestel is bekwaam is en die stad indien moontlik ondersoek sal las na die probleem wat ontstaan het terwyl herstelwerk aan die Riverton watervoorsienings lyn gedoen is. Hy sê waterlewering word per water trok aan alle gebiede voorsien en versoek die geduld van die stad se inwoners. Mothibi sê die toevoer sal onmiddelik na herstelwerk en voldoende watervlakke in die stad se reserviors herstel word.

Journalist: Rodrick Titus
Email: roderick@radioriverside.co.za

Social Media