Stormskade oprigting

Inwoners van Kimberley is besig om die stukke op te tel na die afgelope week se swaar reen en storms wat die stad getref het. Die Suid Afrikaanse Weerdiens het in 'n verklaring aangevoer dat temperature aant afneem is maar na die afgelope reen in groot dele van die provinsie voorgekom het weer gou na normaal sal terug keur. Huise is oorstroom by Greenpoint, Roodepan asook Club2000 en by Tlhageng veral die wie na aan waterkanale gelee is. Vlak 6 waarskuwing is vir reen uitgereik deur die suid afrikaanse weerdiens. Die woordvoerder vir die stad Thabo Mothibi sê hulle is verheug dat geen beserings geraporteer was tydens die storm nie en verleen as Sol Plaatje munisipaleteit hulp aan inwoners waar nodig.

Journalist: Rodrick Titus
Email: roderick@radioriverside.co.za

Social Media