Bewustheid in Richtersveld

Bewusmaking oor munisipale gesondheids dienste asook voedselveiligheid veral by huiswinkel insluitend vuilus storting en die uitbraak van siektes was die hoogtepunt van 'n gemeenskaps byeenkoms in die Noordkaapse kusdorp Alexanderbaai in die Richtersveld. Die munisipaleteit sê die veldtog in die vorm van 'n gemeenskaps byeenkoms is daarop gemik om bewustheid van alle gevare rondom voedselveiligheid en siekte uitbrake onder inwoners aan te wakker.

Journalist: Rodrick Titus
Email: roderick@radioriverside.co.za

Social Media