Voorwerpe in dreine aangespreek

Die Dawid Kruiper Munisipaleteit is bekommerd oor die storting van vreemde voorwerpe in die rioolnetwerk wat daartoe lei dat grootskaalse blokasies ervaar word. Die kommer is uitgespreek tydens 'n gemeenskaps byeenkoms in die Couples Valley informelle woonbuurt in Paballelo. Die wyks raadslid Femely Kefu vergesel deur die hoof van klientediens Charles Cchizwa asook beheer tegnukis van siviele dienste Zandile Seloane het die impak van die storting van vreemde voorwerpe in die rioolnetwerk verduidelik en die gemeenskap daarop gewys dat 'n gesamentlike verantwoordelikheid bestaan om seker te maak dat dreine nie verstop en riool 'n gesondheids risiko vir inwoners in sal hou nie.

Journalist: Rodrick Titus
Email: roderick@radioriverside.co.za

Social Media