Partye oor plakkate gese

Die Dawid Kruiper munisipale woordvoerder Patrick Williams het namens die munisipale bestuurder Elias Ntoba 'n beroep gedoen op politieke partye om nie politieke party plakate by brue asook teen robote insluitend regerings geboue en elektrisiteits bokse te hang nie. Williams sê toegang tot veral elektrisiteits bokse word vergemoeilik terwyl die hang van plakate by brue en robote tot ongeluke kan lei omdat dit motoriste se aandag aftrek. Die munisipaleteit se wetgewing rondom die hang van politieke partye is met alle politieke partye gekominikeur en n hernude beroep word gedoen op die gehoor daarop.

Journalist: Rodrick Titus
Email: roderick@radioriverside.co.za

Social Media