Bedreigde spesie saak geopen

Drie verdagtes is inhegtenis geneem deur die Kurumanse en Kimberleyse honde eenhede van die Suid Afrikaanse Polisie na inligting opgevolg is dat die verdagtes nabewering die wet op bedreigde spesies oortree het en inbesit van n pangolien ter waarde van 750 duisend rand is. Die mans is betrap met die dier wat hulle in Kuruman probeer verkoop het. Die verdagtes is volgens die Suid Afrikaanse polisie se sersant Timothy Sam van Zimbabwese afkoms en sal op aanklagte van die onwettige besit van bedreigde spesies in die hof verskyn. Beslag is op die voertuig wat in die pleeg van die misdaad gebruik is gele. INSERT( Sam pangolin)

Journalist: Rodrick Titus
Email: roderick@radioriverside.co.za

Social Media