Operasie Vala Umgodi in die Noordkaap het daartoe gelei dat die polisie op sewe vuurwapens asook mandrax tablete en dagga en 'n groot aantal selfone beslag gele het. Sersant Molefi Shemane van die polisie sê twee mans en 'n vrou is inhegtenis geneem na hulle geen dokumentasie vir die vuurwapens kon toon nie terwyl n 48 jarige vir die onwettige besit van mandrax tablette en dagga insluitend selfone wat hy nie kon verklaar nie voor die hof gedaag gaan word. Die verdagtes gaan in Postmasburg in die hof verskyn. Shemane verduidelik................INSERT (shemane postmasburg )
Journalist: Rodrick Titus
Email: roderick@radioriverside.co.za