Moord ondersoek

Die Suid Afrikaanse Polisie Diens in Rosedale ondersoek 'n moordsaak na die lewelose ligaam van 'n 30 jarige vrou vermoedelik in haar huis by COVID valley gekry is. Die oorledene is geidentifiseer as Jemima Basson en is deur 'n familie lid met verskeie steekwonde aangetref. Die polisie het 'n beroep op enige inligting gedoen wat sal lei tot die oplossing van die moordsaak of inhegtenisname van 'n verdagte of verdagtes.

Journalist: Rodrick Titus
Email: roderick@radioriverside.co.za

Social Media