Richter'sveld kry tweede water toevoer

Die Richtersveld streeksmunisipaleteit by Port Nolloth sê herstelwerk aan hulle hoofwatertoevoer vorder goed met 'n 2de waterlyn wat reeds afgehandel is en krane wat oopgedraai gaan word vir toegang tot water. Die munisipaleteit sê die aanbring van 'n 2de waterlyn is daarop gemik om waterlewering vir inwoners in die regsgebied te verbeter en te verseker. Die waterspan sal naverwagting werk vandag afhandel.

Journalist: Rodrick Titus
Email: roderick@radioriverside.co.za

Social Media