Meter opdatering duur voort

Die opdatering van voorafbetaalde elektriese meters duur voort in die Dawid Kruiper munisipale regsgebied. Die municipaliteit doen 'n beroep op toegangsverlening by inwoners in die Keidebees omgewing vanaf Tiptol tot kokkewietweg. Die munisipaleteit sê amptenare is tans in die omgewing besig met die opgraderings wat voor einde November vanjaar voltooi moet word. Inwoners binne die omgewing waar amptenare tans besig is wie nie tydens die besoek beskikbaar is nie kan volgens die munisipaleteit hulle oproep sentrum skakel vir gereelde afspraak sodat amptenare hulle meters soos per afspraak kan opgradeer.

Journalist: Rodrick Titus
Email: roderick@radioriverside.co.za

Social Media