Kongolees vas

'N Kongolese man is inhegtenis geneem na hy betrap is met dwelms. Sersant Timothy Sam polisie woordvoerder van die polisie sê die optrede deur die polisie is by die Upingtonse taxi staanplek uitgevoer en het die polisie na 'n huis in Paballelo gelei waar dagga met 'n straatwaarde van nagenoeg 130 duisend rand gekry is. Hy sê die man sal tereg staan op 'n klag van die onwettige besit en handel in dwelms.

Journalist: Rodrick Titus
Email: roderick@radioriverside.co.za

Social Media