Verdagte aangekeer na moord

'N 36 jarige verdagte verskyn in die landroshof in Postmasburg inverband met moord. Luitenant Kolonel Sergio Kock sê die man is by sy huis in Douglas inhegtenis geneem na ondersoek inverband met die moord van 'n 37 jarige vrou wie se liggaam in die veld naby Postdene, Postmasburg gekry is. Ondersoek duur intussen voort.

Journalist: Rodrick Titus
Email: roderick@radioriverside.co.za

Social Media