Jeugdiges vanuit byna alle lande in Afrika kom van vandag in Upington aan vir 'n voedselveiligheid en grond beraad wat daarop gemik is om die gesprek rondom voedselsekuriteit opnuut ter tafel te laat le. Die groep jeugdiges is vanuit Suid Afrika, Namibie, Botswana, Mosambiek, Zambie en Zimbabwe en gaan by die Extension Inn hotel byeen wees. Aaron Ranayeke ko-ordineerder van die voedsel sekuriteits beraad sê grondbesit en die impak van klimaatsverandering gaan van die gesprekspunte wees terwyl die kern die toekoms van die voorsiening van organisie voedsel te midde van groot druk vir geneties gemanipileerde kos ook bespreek gaan word. Insert. ( Rana . Beraad )
Journalist: Rodrick Titus
Email: roderick@radioriverside.co.za