Gop byeenkomste aangekondig

Die Dawid kruiper munisipaleteit het hulle operasionele en kapasiteits en tariewe byenkomste met die gemeenskappe in die regsgebied ingevolge die bepalings van artikel 22 a en 46 3(a) van die plaaslike regering munisipale bestuurswet 56 van 2003 saamgelees, met hoofstuk 4 en artikel 75(a), 3(b) van die plaaslike regerings munisipale stelselswet 32 van 2000 bekendgemaak. Die byeenkomste hou verband met die konsep bedryfs en kapitaalbegroting tesame met voorgestelde fooie heffings en tariewe vir die 2024/25 finansiele jaar. Die konsep begroting is volgens die munisipaleteit vir insae van die publiek beskikbaar by die kantoor van die hoof van finansies asook munisipale sateliet en biblioteke gedurende normale werksure. Die konsep begrotings vergaderings begin Maandag agt April 2024 en kom Woensdag 24 April 2024 ten einde. Die woordvoerder Patrick williams se vooraf kennis is reeds gepubliseer en sal ook met die betrokke gemeenskappe gekominikeur word.

Journalist: Rodrick Titus
Email: roderick@radioriverside.co.za

Social Media