Weer

Bewolkte weer sal vandag in Upington ervar word terwyl die Suid Afrikaanse Nationale Weerdiens geen waarskuwings vir vandag uitgereik het nie. Sonnige weer vir die Noordkaap. Andersins gedeeltelik bewolk en warm tot baie warm met enkele verspreide donderbuie in die weste. In Upington is dit vandag 29 grade, 24 in Kimberley, 25 in Sutherland en langs die kus in Alexanderbaai is dit vandag 24 grade celcius.

Journalist: Rodrick Titus
Email: roderick@radioriverside.co.za

Social Media