Die gemeenskap van Upington vier vandag 105 Jaar saam met ma Busang Boesak wie vandag 105 jaar gelede gebore is. Boodskappe van seenwense stroom vanuit alle oorde in om Boesak geluk te wens. Die voormalige Noordkaapse premier en huidige adjunk voorsitter van die nasionale raad van provinsies Silvia Lukas kampvegter vir vroue regte is die jongste wat gelukwense betoon het. Intussen het haar kinders so gereageer oor die geskenk van 105 jaar......INSETSEL (OUMA VERJAAR OUMA VERJAAR 1)
Journalist: Rodrick Titus
Email: roderick@radioriverside.co.za