Verdraagsaamheid gevra

Die Suid Afrikaanse Polisie Diens het 'n beroep gedoen op verdraagsaamheid op die provinsie se paaie na die sluiting van die N1 tussen Hanover en Colesburg vroeer weens 'n ongeluk waarin drie voertuie betrokke was. Die polisie se 'n voorlopige verslag dui daarop dat twee mense noodlottig beseer is en vier na die Manne Du Pico Hospitaal vir mediese behandeling geneem is. Die pad is intussen weer vir verkeer geopen. Luitenant Kolonel Sergio Kock sê motoriste moet ten alle tye die padreels gehoorsaam en versigtig bestuur

Journalist: Rodrick Titus
Email: roderick@radioriverside.co.za

Social Media