Vissermanne van Kimberley het hul ontevredenheid uitgespreek oor die toestand van die Oranje- en Vaalrivier se water waar hulle vis probeer vang. Die afgelope langnaweek het verskeie persone langs die rivier uitgekamp wie ook hulle mening gedeel het en bygedra het dat die riviere baie erg besoedel is, van die vissermanne het naby Riverton met die SAUK gepraat en sê hulle vang vis om kos op die tafel te sit, omdat hulle werkloos is. Hulle sê hulle het sedert Desember byna geen vis gevang nie.
Journalist: Rodrick Titus
Email: roderick@radioriverside.co.za