Inwoners van Loeriesfontein in die Boesmanland is geskok na twee moorde op 'n ma en tiener in minder as twee weke in die dorp. Die liggaam van die 38 jarige Hannah Gous is na bewering in haar erf gekry terwyl die lyk van 'n 17 jarige meisie op ''n rugbyveld gekry is. Die polisie sê beide voorvalle word. Luitenant kolonel Sergio Kock polisie woortvoerder sê die ondersoek word onverpoos voortgesit met inligting rakende die voorvalle wat verwelkom word.
Journalist: Rodrick Titus
Email: roderick@radioriverside.co.za