Munisipale kantore regoor die Dawid Kruiper en Kai Garib asook die Gamagara en elders in die streek sluit hulle deure vroeer vir die paasfees. Die Dawid Kruiper Munisipaleteit se deure sluit met klagtes wat na die onderskeie oproep sentrums gemaak kan word. Kantore sal Dinsdag weer na normaal dienste verrig. Inwoners is vanuit verskeie kantore aangemoedig om van bystand nommers vir klagtes gebruik te maak.
Journalist: Rodrick Titus
Email: roderick@radioriverside.co.za