Regstappe teen totalenergies

Aktiviste loods regstappe teen TotalEnergies omgewingsvoorspraakorganisasies, The Green Connection en Natural Justice, het 'n regstappe begin om die goedkeuring wat aan TotalEnergies gegee is vir omgewingsmagtiging te betwis. Hierdie magtiging laat TotalEnergies toe om verkenningsboorwerk vir olie en gas in die oseaniese streek tussen Kaapstad en Kaap Agulhas asook langs die Noordkaapse kus uit te voer. Inwoners langs die Namakwa kus by Port Nolloth het vroeer betoog teen planne om seismiese aktiwiteite myle van die kusdorp in die diep see uit te voer

Journalist: Rodrick Titus
Email: roderick@radioriverside.co.za

Social Media