Nog politieke nuus

Die Demokratiese Aliansie het hulle voorverskiesings veldtog met besoek aan die plaaslike taxi staanplek vir werwing van stapel gestuur, met die party se federale leier Helene Zille vergesel deur die provinsiale leier Herold Mgcluwa en party lede aan die voorpunt. Die EFF het op hulle beurt in Kuruman gesĂȘ werkloosheid en die besit van mineraalregte bly hulle fokus terwyl hulle as party verbind bly tot ekonomiese vryheid vir alle Suid Afrikaners.

Journalist: Rodrick Titus
Email: roderick@radioriverside.co.za

Social Media