Weernuus

Geen waarskuwings is vir vandag uitgereik deur die Suid Afrikaanse Nasionale Weerdiens. Miskolle langs die Noordkaapse kus andersins mooiweer en warm tot baie warm met gedeeltelik bewolkte weer in die sentrale en oostelike dele met enkele buie en donderbuie in die Noordooste. 32 grade word in Upington voorspel gevolg deur 29 in die hoofstad Kimberley 26 in Sutherland en slegs 22 langs die kus by Alexanderbaai.

Journalist: Rodrick Titus
Email: roderick@radioriverside.co.za

Social Media