Menseregte kommissie skakel met onderwys in die Noord Kaap provinsie

Die Suid Afrikaanse Mense Regte Kommissie in die Noord Kaap het pas ‘n mense regte skakel byeenkoms afgehaldel met die Noord Kaapse Department van Onderwys. Die byeenkoms het gefokus op sleutel kwessies wat verband hou met menseregte in die onderwys sektor. Die byeenkoms het ook gedien as platform om kritieke menseregte kommernisse te bespreek en te addresseer wat leerlinge en opvoerders in die provinsie affekteer. Die sleutel areas onder bespreking het ingesluit, toelatings van leerlinge in grade 1 en 8, die beskikbaarheid en verspreiding van leerling en ondderrig ondersteunings material, skryfbehoeftes en skoolunivorms, skole infrastrukstuur en fasiliteite ondermeer. Volgens die kommissie was die spotlig ook geplaas op ander kwessies soos gelykheid en diskriminasie by skole, afknouery en geweld en so ook gedragskodes van skole.

Journalist: Rene Julies
Email: rckjulies@gmail.com

Social Media