Twee dispute ontvang aangaande SBL verkiesings

Die ZF Mgcawu distrik verkiesingsbeampte vir die department onderwys, Leonard De Wee, het bevestig dat SBL verkiesings teen 20 Maart 2024, toe die skool termyn ten einde gekom het afgehandel is. De Wee sê die kantoor van die distrik verkiesings beampte is in afwagting op skoolverkiesingsbeamptes se deklerasies dat die verkiesings wat hulle gehou het, vry, regverdig en met of sonder dispute was, wat dan sal bepaal of die afgelope verkiesings regverdig verklaar kan word. De Wee sê die volgende.   Insert – Dispute

Journalist: Rene Julies
Email: rckjulies@gmail.com

Social Media