Ricthersvelders oor water gemaan

Die Richtersveld streeks munisipaleteit waarsku die Gemeenskap dat hulle bewus is van die water wat 'n slegte reuk het. Die munisipalateit sê hulle waterspan is besig om ondersoek in te stel en sal die gemeenskap in kennis stel sodra meer inligting rondom die oorsaak van die reuk beskikbaar is inwoners word aangemoedig om nie die water drink nie.

Journalist: Rodrick Titus
Email: roderick@radioriverside.co.za

Social Media