Opdatering oor krag van dkm

Die dawid kruiper munisipaleteit het etlike munite gelede bevestig dat die opgraderings werk wat die oorsaak van n dag lange elektrisiteits onderbreking was byna heeltemal afgehandel is. Die munisipaleteit se hulle is tans by nagenoeg nege plekke besig met die terugplaas van blokke na die eskom beheerkamer in bellville waarna die skakelingsproses gaan begin. Die proses kan volgens inligting tussen een en vyf ure duur.

Journalist: Rodrick Titus
Email: roderick@radioriverside.co.za

Social Media