Reen in oorgrens park verwelkom

Die woordvoerder vir Sanparke Genevieve Maasdorp sê die afgelope naweek se reen in groot dele van die Kgalagadi oorgrenspark na weke van hitte en droogte word verwelkom. Maasdorp sê tussen 16 en 24 milimeter is by Mata Mata en die Twee Rivieren ingang gemeet met 17 by Nossob, 22 by Kwang en 18 millimeter by shortcut. Sy sê reens is 'n welkome gesig na temperature die afgelope weke diep in die 40s geboer het.

Journalist: Rodrick Titus
Email: roderick@radioriverside.co.za

Social Media